| Modulekode | JPO 110 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | 'n Projek-gebaseerde benadering word gevolg vir die ontwikkeling van vaardighede wat nodig is vir sukses in ingenieurswese. Vaardighede sluit in kommmunikasie, inligtingstegnologie,tegnologie, akademiese en lewensvaardighede. Die modules word in Engels aangebied. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme |
BIng Bedryfsingenieurswese Engage
BIng Chemiese Ingineurswese Engage BIng Elektriese Ingenieurswese Engage BIng Elektroniese Ingenieurs Engage BIng Meganiese Ingenieurswese Engage BIng Metallurgiese Ingenieurswese Engage BIng Mynbou-ingenieurswese Engage BIng Rekenaar-ingenieurswese Engage BIng Siviele Ingenieurswese Engage |
| Voorvereistes | Slaag JPO 110. Voorwaardelike toelating tot JPO 120: JPO 110 punt tussen 45% en 49% . Slaag JPO 110 en JPO 120: Finale gekombineerde punt vir JPO 110 en JPO 120 ten minste 50%. |
| Kontaktyd | 6 lesing per week, Funderingskursus |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | IBIT Dekaanskantoor |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App